Media se rol in omgewingsake in die soeklig

Loading player...
Joernaliste van reg oor die land het in Windhoek bymekaargekom om te ondersoek hoe die media beriggewing oor omgewingskwessies, ontginningsbedrywe, olie en gas, en die land se opkomende groenwaterstofsektor kan versterk. Die Namibia Media Trust het die dialoog aangebied as deel van die EU-befondsde The Green Screen, wat daarop gemik was om die ondersteuning te identifiseer wat joernaliste nodig het om dekking van hierdie kritieke sektore te verbeter. Kosmos 94.1 Nuus het met die Namibia Media Trust-projekbeampte Shelleygan Petersen gepraat op die kantlyn van die geleentheid.
13 Jul 4AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Fifa-baas vra verskoning oor privatiseringsplan

Sokker: Fifa se president, Gianni Infantino, het verskoning gevra vir sy plan om die Wêreldbekertoernooi te privatiseer. Hy sê foute is gemaak wat tot baie gevolge gelei het. Hy het in Augustus ‘n omstrede plan geskrap om 'n aandeel in die Wêreldbekertoernooi aan privaat beleggers te verkoop nadat bestuursliggame heftig…
16 Oct 8AM 1 min

Creecy keur brandstofheffing-verhoging af, Cosatu juig

Die vakverbond Cosatu verwelkom vervoerminister Barbara Creecy se ingryping om nog ʼn verhoging in die brandstofheffing te keer. Sy het ʼn voorstel van die Padongelukkefonds om die POF-heffing tot drie Suid-Afrikaanse rand per liter te verhoog, afgekeur en sê verbruikers is reeds onder groot druk. Cosatu-woordvoerder Matthew Parks sê werkers…
16 Oct 8AM 1 min

Klein ondernemings moet slim bestee om te oorleef

Ekonomiese druk plaaslik en wêreldwyd plaas ernstige druk op die land se klein besighede en informele sektore. SMEs Compete-stigter Danny Meyer sê dat entrepreneurs nou streng operasionele doeltreffendheid en slim besteding moet prioritiseer, om te oorleef. Meyer het klein ondernemings aangespoor om te innoveer en na geleenthede in buurlande te…
16 Oct 6AM 1 min