
Lig in die laaste seisoen
Loading player...
In vandag se program Plus 50 Kuiertyd is die tema: Lig in die Laaste Seisoen. Waardigheid, sorge en hoop wanneer die lewe verander. Joyce Jacobs gesels vandag met die ervare Dorothy Wye van Centurion Hospice in ‘n baie besonderse gesprek van ewigheidswaarde.





