In vandag se Plus 50 Kuiertyd gesels Joyce Jacobs met Carla Smith van Starlight Karavane in Silverton Pretoria oor die Karavaan Leefstyl as deel van ‘n luukse leefstyl na 50.
18 May
Afrikaans
South Africa
Christianity · Christianity
In vandag se Plus 50 Kuiertyd, kuier Joyce Jacobs saam met Lanie van Schalkwyk wat bekend is op sosiale media platforms as: Lewe saam Lanie. Hierdie program inspireer ons plus 50 luisteraars om hulle eie talente te kan herken en te sien dat jy nog impak kan maak na 50.
Vandag gesels Joyce Jacobs in Plus 50 Kuiertyd met Dr Eugene Botha van Blue Marble Entertainment oor kunsmatige intelligensie en die rol wat dit speel in mense ouer as 50 se lewe om 'n voller lewe van hoë kwaliteit te kan leef
In ons gehoor program vandag, gesels Joyce Jacobs met Carien de Jager, ‘n Spesialis Oudioloog in Worcester en ook met Dr Alida Naudé van Amtronix Diagnostics.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.