Hyphen het N$54 miljard, teiken 90% Namibiese werksmag

Loading player...
Hyphen Hydrogen Energy beplan om sowat 54 miljard Namibiese dollar by plaaslike besighede te bestee deur sy groenwaterstofprojek, as deel van 'n verbintenis om 30 persent van die totale belegging aan Namibiese verkryging toe te ken. Die maatskappy het ook onlangs hul vaardigheidsensus bekend gestel om werkgeleenthede vir Namibiërs moontlik te maak. Kosmos 94.1 Nuus het met Martin Wilkinson, die senior ekonomiese ontwikkelingsbestuurder by Hyphen, gepraat:
18 May 12AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Dobbelraad waarsku teen dobbel met studietoelaes

Die SA Nasionale Dobbelraad waarsku studente gebruik hul Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente-toelaes om aanlyn te dobbel. Die waarnemende uitvoerende hoof, Lungile Dukwana, het op die bekendstelling van die Handves vir Verantwoordelike Dobbelary by Sun International gesê kwesbare groepe dobbel met geld vir noodsaaklike uitgawes soos kos, huur en studies…
19 Oct 1AM 1 min

Drikus sien uit na laaste skof van Rhino Run-fietswedren

Dis ’n nuwe week, en ook die laaste skof van die 2026 Rhino Run-fietswedren van Windhoek na Graaff-Reinet in Suid-Afrika. Namibië se Drikus Coetzee is steeds in die eerste plek en sê hy sien daarna uit om die wedren vandag te voltooi.
19 Oct 1AM 1 min