
Senior partyleiers begin veskuiwings maak om Starmer uit te daag
Loading player...
Politiek in die Arbeidersparty is bedrywig met verskeie senior partylede wat reeds verskuiwings begin maak om as leier van die party te staan. Die Britse politieke historikus Anthony Seldon voorspel die tydlyn vir wanneer 'n nuwe premier gekies kan word, en sê dit kan iewers in September wees, wat hy 'n lang tydperk van ontwrigting noem.

