
Rubio sê Xi stem volmondig met Trump saam
Loading player...
Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, sê die Chinese president, Xi Jinping, stem volmondig saam met president Donald Trump oor Iran. Hy was deel van 'n ontmoeting waartydens hulle Iran, Taiwan en handel bespreek het. Rubio het aan NBC gesê China is gekant teen die militarisering van die Seestraat van Hormoes en 'n tolstelsel in dié belangrike waterweg wat gewoonlik 'n vyfde van die wêreld se olievoorraad vervoer:

