Hantavirus: Kontakopsporing in talle lande aan die gang

Loading player...
Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê meer hantavirusgevalle wat verband hou met die uitbreking op die Atlantiese luukse passasierskip, kan steeds opduik as gevolg van die virus se lang inkubasietyd van tot ses weke. Die direkteur-generaal van die WGO, Tedros Adhanom Ghebreyesus, het aan die media gesê voortgesette monitering en kontakopsporing is in verskeie lande in plek, met passasiers en noue kontakte steeds gevolg word vir moontlike simptome:
8 May 5AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Kaapstad loods binnelandse toerisme-veldtog

Kaapstad Toerisme het 'n nuwe binnelandse veldtog van stapel gestuur wat daarop gemik is om Suid-Afrikaners aan te moedig om die stad te herontdek deur middel van storievertellings wat deur die skrywers gelei word. Die veldtog, wat vandeesmaand in vennootskap met Travelstart plaasvind, vertoon Kaapstad se geheime buurtervarings, buitelug-aantreklikhede en…
15 May 4AM 1 min

Rubio sê Xi stem volmondig met Trump saam

Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, sê die Chinese president, Xi Jinping, stem volmondig saam met president Donald Trump oor Iran. Hy was deel van 'n ontmoeting waartydens hulle Iran, Taiwan en handel bespreek het. Rubio het aan NBC gesê China is gekant teen die militarisering van die…
15 May 4AM 1 min

SA se mynbouproduksie styg effe in Maart

Statistieke Suid-Afrika sê mynbouproduksie het in Maart met 2,5-persent gestyg, hoofsaaklik gedryf deur sterk groei in die platinumgroepmetale, goud en mangaanerts. Steenkool het 'n afname aangeteken. Seisoensaangepaste produksie het egter met 5,1-persent gedaal in vergelyking met Februarie, ten spyte van 'n effense kwartaallikse toename van 0,6-persent. Juan-Pierre Terblanche van Statistieke…
15 May 3AM 1 min

Trump sê Xi stem saam oor Iran en kernwapens

President Donald Trump van Amerika sê die Chinese leier, Xi Jinping, het gister tydens samesprekings ingestem om geen militêre toerusting aan Iran te verskaf nie. Beijing was in die 1980’s ʼn belangrike verskaffer van konvensionele wapens aan Iran. Hy het egter in 2015 oordragte gestaak na die Verenigde Nasies se…
15 May 3AM 1 min

Solidariteit skep padkaart vir rasvrye SA

Die vakbond Solidariteit het 'n nuwe padkaart bekendgestel wat teen 2030 'n rasvrye Suid-Afrika bepleit. Hulle stel voor rasgebaseerde wetgewing moet geleidelik uitgefaseer word en vervang word met beleide wat fokus op armoede, jeugwerkloosheid, vaardigheidsontwikkeling en ekonomiese groei. Corne Mulder van Solidariteit sê die huidige rassewette kon nie werkloosheid en…
15 May 3AM 1 min