
Vervoerders reageer op skerp styging in diesel
Loading player...
Die verhoging in die brandstofprys is nie goeie nuus vir enigiemand in die land nie maar die skerp styging in diesel kan ‘n groter impak op almal hê -veral in landbou met insetkostes wat skerp sal styg en natuurlik vervoer. Namibië is uiters afhanklik van invoere van Suid-Afrika waar die prys nog hoër is. Leodolf Swanepoel, hoof uitvoerende beampte van FP du Toit Transport het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

