
Rubio se besoek aan Pous 'nie om spanning te verlig'
Loading player...
Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, ontken vandag se ontmoeting met pous Leo is 'n poging om diplomatieke betrekkinge met die Vatikaan te herstel. Verhoudings tussen die pous en president Donald Trump het versleg, met Trump wat Leo as swak en verskriklik bestempel het. Die eerste Amerikaanse pous in die geskiedenis is krities oor die Amerikaans-Israelse oorlog teen Iran. Rubio sê dis normaal dat Amerika met die Vatikaan skakel:

