
NHP se sperdatum is vandag, fonds neem volle verantwoordelikheid
Loading player...
Namibia Health Plan sê dat hy verantwoordelikheid neem vir die uitdagings waarmee hulle tans te kampe het. Die fonds ondervind groot operasionele probleme na die oorgang na 'n nuwe bestuurstelsel. Die oorgang het gelei tot vertragings in die verwerking van eise met die sperdatum vir die betaling van alle agterstallige eise wat vir vandag neergelê is. Kosmos 94.1 Nuus het met die fonds se hoofbeampte, Dantago Garosas, gepraat.
Dantago Garosas Donderdag
Dantago Garosas Donderdag

