
Toe sy hoor sy praat met die 'pous', was dit een te veel
Loading player...
Kan ‘n mens so sukkel. Pous Leo, wat môre sy eerste jaar by die Vatikaan herdenk, het kort na sy aanstelling gepoog om die telefoonnommer, gekoppel aan sy bankrekening in Chicago te verander. Alles het goed gegaan tot die bankwerknemer gehoor het met wie sy praat. Leo se broer, John Prevost, was op die oproep saam met sy broer en het met CNN gepraat.

