
Cyril het nie geweet Zim-amptenaar word deur Valke gesoek nie
Loading player...
Die Presidensie is bekommerd oor berigte dat 'n persoon van belang vir Suid-Afrikaanse wetstoepassing, die Zimbabwiese sakeman Wicknell Chivayo, deel was van 'n afvaardiging tydens president Cyril Ramaphosa se onlangse besoek aan Zimbabwe. Chivayo word deur die Valke gesoek vir onder andere geldwassery. Woordvoerder Vincent Magwenya sê Ramaphosa was nie bewus van Chivayo se teenwoordigheid nie en het op uitnodiging van president Emmerson Mnangagwa gereis. Magwenya voeg by die saak ontvang die nodige aandag:

