
Besighede leen steeds meer as huishoudings
Loading player...
Huishoudelike kredietverlening het in Maart gesak van 4,7 persent in Februarie. Volgens statistieke was die meeste van die kredietverlening aan die korporatiewe sektor. FNB-analiseerder Ndateelela Amukuhu gee meer inligting.

