
VSA maak reg vir aanval op Iran, 'as diplomasie nie werk'
Loading player...
Israeliese magte sit steeds hul aanvalle op suidelike Libanon voort ten spyte van die Amerikaans-bedingde skietstilstand met Iran. Dinsdag het Israeliese vegvliegtuie twee aanvalle op 'n dorp in die Bint Jbeil-distrik uitgevoer. Kenners is steeds onseker wat Amerikaanse president Donald Trump se volgende stap in die konflik gaan wees. Kosmos 94.1 Nuus het met politieke ontleder, André Duvenhage, gepraat.

