Agriskoops - 14 April 2026

Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Ronél Joubert. Sy is ʼn dierevoedingskundige by die veevoermaatskappy Feedtek . Ronel gee meer agtergrond oor Feedtek, wie hulle is en wat hulle doen. Sy verduidelik ook wat Feedtek anders maak as ander in die mark en watse voordele hulle produkte vir boere inhou.
14 Apr 3AM Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Agriskoops - 6 November 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die ekonoom Waldo Krugell. Hy gesels oor die finansiële impak van die besluit deur die VSA om Suid-Afrika vanaf volgende jaar uit Agoa te sluit.
6 Nov 12AM 4 min

Agriskoops - 5 November 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die operasionele bestuurder van die Ikusasa Groep, Raymond Baker. Hy gee ʼn oorsig van wie hulle is, die senior bestuur van die organisasie en belangrike mylpale wat hulle bereik het.
5 Nov 12AM 4 min

Agriskoops - 3 November 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die Streekhandel-bemarkingspesialis by Engen, Marvin Nelson. Hy gesels verder oor Engen produkte wat ontwikkel is spesifiek vir Suid-Afrikaanse toestande. Hy gee verder wenke en raad hoe boere hul voertuie in goeie kondisie kan hou hierdie komende warm somer.
3 Nov 12AM 6 min

Agriskoops - 2 November 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die hoof van ingenieurswese by die maatskappy FarmRanger, Marius van der Merwe. Hy gesels oor die omvang van veediefstal en roofdieraanvalle op vee vir boere en hoe Farmranger boere daarmee help. Hy verduidelik dat FarmRanger se produk maklik is om aan te skaf,…
2 Nov 12AM 5 min

Agriskoops - 30 Oktober 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die algemene bestuurder by Agri-Expo, Breyton Milford. Hy vertel meer oor die 31ste Statebondslandboukonferensie wat volgende week in Kaapstad plaasvind. Hy deel sy persoonlike ervarings uit vorige kongresse en ook wat kongresgangers hierdie jaar kan verwag.
30 Oct 1AM 5 min