PG du Plessis
--:--
PG du Plessis
’n Ou bekende by die Woordfees, gesels PG oor Siener in die Suburbs, die toneelstuk wat hom in die 70’s as een van ons voorste dramaturge gevestig het, en nou weer opgevoer gaan word, hierdie slag op die Kaapse vlakte.