
Fokus op bestuur van hulpbronne in gemeenskap
Loading player...
Die omgewingministerie se adjunk-uitvoerende direkteur vir natuurlike hulpbronbestuur, Colgar Sikopo, het by die Regeringsinligtingsentrum praat oor die Gemeenskapsgebaseerde Natuurlike Hulpbronbestuur (CBNRM) konferensie wat vir later vandeesmaand geskeduleer is. Die konferensie sal belanghebbendes, ontwikkelingsvennote en nie-regeringsorganisasies bymekaarbring om hulpbronbestuur kwessies in die land te bespreek. Tydens die inligitngsessie het Colgar uiteengesit wat dit vir toerisme en bewareas beteke

