
KI veroorsaak gekeuetekort, en dis nuwe pandemie
Loading player...
'n Nuwe "pandemie" is aan die kom, of is klaar hier. En nee, dit is nie nog 'n Covid-variant nie, dis kunsmatige intelligensie. KI gebruik uiters hoë volumes geheue om te funksioneer wat beteken daar is minder oor vir besighede en verbruikers die wêreld vol. Kosmos 94.1 Nuus het met Gregory Francis, die verkoopsbestuurder by Mach:10, ‘n plaaslike inligting en telekommunikasie maatskappy gepraat.

