
Trump sê hulle het Iran oorlog gewen
Loading player...
Die Amerikaanse president Donald Trump maak daarop aanspraak dat hy die oorlog teen Iran gewen het. Sy uitlatings volg teen die agtergrond van meningspeilings wat wys Amerikaners is verdeeld oor die aanvalle teen Iran en bekommerd oor die oorlog se uitwerking op die petrolprys. Hy sê Iran se militêre en kernkrag is aansienlik verswak en die Amerikaanse weermag sal die taak vinnig afhandel.

