
Gauteng skrap 66 minibustaxi’s, reik 1 300 boetes uit
Loading player...
Die verdedigingsadvokaat, Sinenhlanhla Mnguni, sê bewerings dat die voormalige Zimbabwiese president Robert Mugabe se seun, Bellarmine, en sy medebeskuldigde, Tobias Matondze, onwettig in Suid-Afrika woon, is steeds nie bewys nie. Die twee staan tereg oor 'n skietvoorval by hulle huis in Hydepark en het intussen hul borgtogaansoek laat vaar in die Landdroshof in Alexandra, Gauteng. Mnguni sê die staat se bewering is nog nie in die hof bewys nie:

