
Trump is 'n leuenaar - Schumer
Loading player...
Demokrate sê president Donald Trump is ‘n leuenaar en het geen werklike rede vir die aanval op Iran nie. Sommige sê miljoene Amerikaners het gesondheidsdekking verloor maar daar is ‘n miljard Amerikaanse dollar daagliks vir ‘n oorlog. Die Demokraat en minderheidsleier in die Senaat, Chuck Schumer het met die media gepraat.

