
'Hulle moet nie net lekker slaap en macaroni eet nie'
Loading player...
Die Stad Windhoek hou 'n vier-dag strategiese vergadering by Gross Barmen om sy begroting te bespreek. Dit sal fokus op 'n hersiening van vordering en uitdagings in die implementering van die Stad se Strategiese Plan vir 2022 tot 2027, en hoe dit die begroting vir die 2026/2027-boekjaar sal beïnvloed. Kosmos 94.1 Nuus het met Joseph Kauandenge gepraat, stigter van die Asoli-party, wat sy mening gee oor die wegbreek, kort na ‘n week by Midgard.

