
VR getoets vir rehabilitasie van gevangenes
Loading player...
Die Namibiese Korrektiewe Diens het vandeesweek 'n werkswinkel om virtuele realiteit te implementeer in die rehabilitasie van gevangenes. Die werkswinkel word ondersteun deur die Verenigde State en NamPol. Die wagte sowel as die gevangenes het gedurende die sessie die stelsel getoets. Matthew Burnett Stuart, die programbestuurder by die Verenigde Nasies se Interstreek Misdaad- en Geregtigheidsnavorsingsinstituut verduidelik.

