
SA-vleispryse sal daal, uitvoere na Midde-Ooste knetter
Loading player...
Die nuutste vleispryse in Suid Afrika deur AMT is vrygestel. Boere gaan gebuk onder onstabiele markpryse weens die oorlog in die Midde-Ooste. Suid Afrika se uitvoere na die gebied sal moontlik nie kan plaasvind nie wat dan pryse in die buurland afwaarts sal dwing as gevolg van ooraanbod. Dr. Johnny van der Merwe, direkteur by AMT gee 'n oorsig oor wat die impak op die mark sal wees.

