
Weerkenner verduidelik vreemde Oosweer
Loading player...
Swakopmund ervaar Oosweer en inwoners moes Dinsdag keer om nie te smelt of weg te waai nie met winderige en warm toestande wat vandag voortduur. Baie vind die tyd van die jaar vreemd vir dié tipe weer, maar daar is 'n wetenskaplike verduideliking. Weerkenner George van der Merwe het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

