
Bomme by New York-burgemeester se huis 'was terreur'
Loading player...
Twee verdagtes is aangekeer vir die poging om twee bomme te laat ontplof voor Gracie Mansion, waar New York se burgemeester, Zohran Mamdani, woon. Hulle is aangekla van federale terreurmisdade. Die voorval het plaasgevind tydens 'n teen-Moslem-betoging, gelei deur die verregse aktivis Jake Lang. Die Amerikaanse stad se polisiekommissaris, Jessica Tisch, sê die 18-jarige Emir Balat en die 19-jarige Ibrahim Kayumi het in die openbaar trou gesweer aan ISIS:

