
Carrim vertel kommissie 'Cat' Matlala, Mogotsi het hom verneuk
Loading player...
'n Sakeman van Noordwes, Suliman Carrim, het voor die Madlanga-kommissie getuig die omstrede sakemanne Vusimuzi 'Cat' Matlala en Brown Mogotsi het hom uitgebuit. Carrim het tien-miljoen Suid-Afrikaanse rand belê in 'n tender vir mediese dienste nadat Matlala beweer het hy het 'n kontrak verbind aan die Polisiediens bekom. Carrim sê beloftes van terugbetaling is nie nagekom nie. Hy verwerp ook bewerings dat hy die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, ken:

