
Nictus Holdings vestig in Botswana
Loading player...
Nictus Holdings brei sy finansiële dienste-voetspoor na Botswana uit met die registrasie van Corporate Guarantee & Insurance Company of Botswana. Die uitbreiding vorm deel van die maatskappy se breër strategie om sy streeksteenwoordigheid te versterk, nuwe markgeleenthede te ontsluit en kliënte van toegevoegde waarde te voorsien. Groep besturende direkteur Philippus Tromp het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:

