
Geen onderhandelinge meer nie - Iran
Loading player...
Iran se minister van Buitelandse Sake, Abbas Araghchi, het die kans op onderhandelings met Amerika verwerp en verwys na verlede maand se laaste gesprekke oor kernwapens. Amerikaanse en Israelse vegvlieëniers het gister opnuut teikens in Iran aangeval in die tweede week van die konflik. Araghchi het aan PBS News gesê Amerika en Israel het onbestendigheid in die Midde-Ooste veroorsaak en is die oorsaak van ontwrigting in olieproduksie en stygende pryse:

