
SA en Brasilië moet nouer saamwerk
Loading player...
President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika en Brasilië deel ’n verbintenis tot gelykheid, ekonomiese groei en die uitwissing van armoede. Hy het gister met ’n tweedaagse staatsbesoek in dié land begin om bilaterale betrekkinge te versterk. Ramaphosa sê die gedeelde waardes tussen Suid-Afrika en Brasilië bied ’n sterk basis om praktiese, wedersyds voordelige programme te bou wat die lande se onderskeie nasionale ontwikkelingsprioriteite bevorder:

