
Iran sê hy kan nog lank die oorlog onderhou
Loading player...
Iran kan nog lank met die oorlog aangaan en sien geen moontlikheid van diplomasie om die konflik te beëindig nie, sê Kamal Kharazi, buitelandse beleidsadviseur aan die kantoor van die opperleier. CNN se Frederik Pleitgen het ekslusief met Kharazi in Teheran gepraat. Pleitgen het aangehaal dat Amerika sê dit het Iran se militêre vermoëns soos missiele en ander wapentuig drasties verminder. Luister na Kharazi.

