Krieket: Australië se Usman Khawaja tree uit

Loading player...
Die Australiese kolwer Usman Khawaja het aangekondig hy gaan uittree na die vyfde toets om die As wat Sondag in Sydney begin. In sy loopbaan van 15 jaar het die 39-jarige meer as agtduisend internasionale lopies in verskillende formate aangeteken, en in 87 toetse, 40 eendagwedstryde en nege T20-internasionale wedstryde gespeel. Khawaja, wat sy debuut vir Australië in 2011 gemaak het en die eerste Moslem was om vir die land te speel, sê hy hoop hy het kinders geïnspireer om hul drome te volg:
3 Jan 12AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Solidariteit skep padkaart vir rasvrye SA

Die vakbond Solidariteit het 'n nuwe padkaart bekendgestel wat teen 2030 'n rasvrye Suid-Afrika bepleit. Hulle stel voor rasgebaseerde wetgewing moet geleidelik uitgefaseer word en vervang word met beleide wat fokus op armoede, jeugwerkloosheid, vaardigheidsontwikkeling en ekonomiese groei. Corne Mulder van Solidariteit sê die huidige rassewette kon nie werkloosheid en…
15 May 3AM 1 min

Iran vra mede-Brics-lede om VSA, Israel te veroordeel

Die Iranse minister van Buitelandse Sake, Abbas Aragchi, het mede-Brics-lidlande versoek om die VSA en Israel te veroordeel oor wat hy hul "onwettige aggressie" teen Teheran genoem het. Hy het by die vergadering van ministers van Buitelandse Sake in Nieu-Delhi, Indië, gepraat. Die oorlog in Iran het sy 77ste dag…
15 May 3AM 1 min

Alles is nie pluis by Nascam nie

Die onlangse afdanking van die uitvoerende hoof van die Namibiese Vereniging van Komponiste en Outeurs van Musiek, Nascam, Albert Nicanor, blyk nie eenvoudig te wees nie. Die raad het Nicanor ontslaan na 'n dissiplinêre proses wat hom skuldig bevind het aan ernstige wangedrag. Kosmos 94.1 Nuus het met die voorsitter…
15 May 1AM 1 min

Kommer oor stadige beleggingslewering in SA

President Cyril Ramaphosa sê die regering is bewus van kommer oor stadige beleggingslewering en hou vol vordering word gemaak deur middel van voortgesette hervormings. Tydens sy mondelinge antwoord op vrae in die Nasionale Vergadering het Ramaphosa gesê die regering se beleggingsveldtog bly op koers, met pogings gemik op die verbetering…
15 May 1AM 1 min