GELOOF OP DIE MARKPLEIN GESPREKSREEKS: Gaan God skool toe?
--:--
Aangebied deur Moederkerk
Gaan God skool toe? Oor die grondwetlikheid van godsdiens in skole
Gespreksleier: Johan van der Merwe
Met Paul Colditz, Henk Botha, Hans Pietersen
In ’n hofsaak wat eersdaags in die hooggeregshof aangehoor word, neem die Organisasie vir Godsdiensonderrig en Demokrasie ses skole hof toe om die grondwetlikheid van hul gods- diensbeleid en -beoefening te toets. Wat mag en wat behoort die rol van godsdiens in ’n openbare skool te wees? Is die sekularisasie van ons samelewing ons voorland? En sal dit so ’n ramp wees as wat sommige gelowiges sê?