Kan Donald Trump se narratief na die G20-beraad, verander word?

Loading player...
Jannie Pelser en gaste, Dr Oscar van Heerden, Prof Hein Willemse en Prof Christo van der Rheede gesels in vandag se Perspektief oor die opwinding en euforie van die G20 wat nou agter ons lê. Intussen leef mnr Trump voort met die narratief van ’n sogenaamde volksmoord in Suid-Afrika en grootskaalse eiendomsvervreemding. Kan hierdie narratief verander word? Wie behoort dit te doen, en sal dit enigsins ’n verskil maak?
3 Dec 2025 Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Het die wêreld sy hart verloor?

Jannie Pelser en gaste, Gert van der Westhuizen, Dr. Braam Hanekom en Dr. Andre Bartlett gesels oor die vraag wat vandag voorstaan: het die wêreld sy hart verloor? Of, dalk meer direk vir ons tyd: het die maghebbers en nasies van hierdie aarde die plot totaal verloor in hul jag…
8 Apr 52 min

'n Teologie van Vrede

Jannie Pelser en gaste, Prof. Jan-Albert van den Berg, Prof. Fanie Snyman, Dr. Jan Botha en Ds. Johan van der Merwe, gesels vandag oor die tema: alhoewel konflik tussen die VSA, Israel en Iran in intensiteit toeneem, styg daar ’n ander, gesamentlike stem op uit die wêreldwye geloofsgemeenskap. Van die…
18 Mar 55 min

Alle oë op die Midde Ooste

Jannie Pelser en gaste, Prof. Barend Prinsloo, Roland Henwood en Dr. Oscar van Heerden, gesels oor die Midde-Ooste en hoe die konflik tussen Iran enersyds en Israel, met die ondersteuning van die VSA, andersyds gaan uitspeel
11 Mar 53 min