
Uiters goeie pryse by Agra-veiling in hoofstad
Loading player...
Agra Veilings het weer ‘n suksesvolle kommersiële veiling Donderdag in die hoofstad gehou. Uiters goeie pryse is behaal en soos Paul Klein, algemene bestuurder van Agra Veilings aan Kosmos 94.1 Nuus verduidelik, handel dit oor die reën, goeie weiding en ekstra slagkapasiteit wat aangebring word. Klein het die gemiddelde pryse so uiteengesit.

