
Phala Phala-uitspraak neem nie aanspreeklikheid ernstig op nie
Loading player...
Die African People’s Convention sê die Konstitusionele Hof se uitspraak oor die Phala Phala-saak is 'n ernstige terugslag vir die ANC, aangesien hy nie die aanspreeklikheid ernstig opneem nie. Die woordvoerder, Freddy Mbhandze, sê die Konstitusionele Hof het eenparig teen die Parlement se vorige besluit beslis om die hersiening van die Paneelverslag te verwerp en dat die parlementêre stemming onregmatig en ongrondwetlik was:

