
Geen redelike mens sal vuurwapenwysigings aanvaar nie - TLU SA
Loading player...
TLU SA sê geen redelike persoon kan die onlangse vuurwapenwysigings ondersteun nie. Bennie van Zyl sê die probleem lê nie by wettige vuurwapeneienaars nie, maar by die regering se mislukking om onwettige wapens, bendes en georganiseerde misdaad te beheer. Hy sê plaasaanvalle, geweldsmisdaad en wydverspreide vrees word aangevuur deur onvoldoende toesig en 'n gebrek aan politieke wil, eerder as 'n oormaat wettige vuurwapens:

