SA ontvang meer as 37 miljoen Lenacapavir-dosisse

Loading player...
Die Departement van Gesondheid het die aankoms verwelkom van die eerste besending van die MIV-voorkomende medisyne Lenacapavir in Suid-Afrika. Die besending sluit 37,9 miljoen dosisse van die sesmaandelikse inspuiting in, wat na verwagting sal help om nuwe MIV-infeksies, veral onder hoërisikogroepe, te voorkom. Foster Mohale van die departement sê die medisyne sal help om nuwe MIV-infeksies te bekamp en help om Vigs teen 2030 as 'n openbare gesondheidsbedreiging te beëindig:
8 Apr 2AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Dagga-aktivis sê oor pad vorentoe na hofverlies

Reaksie word ontvang van dagga-aktiviste Borro Ndungula en Brian Jaftha nadat hulle 'n hofsaak verloor het in poging om daggagebruik te dekriminaliseer. Regter Philanda Christiaan het beslis dit is 'n beleidskwessie en die saak is van die rol verwyder. 'n Mosie daaroor sal nou in die Nasionale Vergadering ter tafel…
10 Jul 12AM 1 min

IPC verklaar Sindano-kwessie as ongrondwetlik

Die parlementêre herrie oor die sogenaamde aanstelling van Gerson Sindano as voorsitter van die verkiesingskommissie duur voort. Behalwe dat AR-leier Job Amupanda bevestig het sy hofdokumente is voorberei en sal vandag ingedien word, sê IPC-leier Panduleni Ithula, president Netumbo Nandi-Ndaitwah se dokument rakende Sindano is nie in lyn met die…
10 Jul 12AM 1 min

Versigtig met vennootskappe in China, maan LPM

China het sy sakegemeenskap en beleggers gemobiliseer om Namibië se industrialiseringsdoelwit te ondersteun met vennootskappe in nywerheidsontwikkeling en beleggings in waarde-toevoeging. Tydens president Netumbo Nandi-Ndaitwah se staatsbesoek het sakeleiers van China en Namibië in Guangzhou byeengekom vir die Guangdong-provinsie se sakeforum. Kosmos 94.1 Nuus het kommentaar gekry by die LPM…
10 Jul 12AM 1 min

GOOD kritiseer Stad Kaapstad wat die voer van voëls wil beheer

In Suid-Afrika het die GOOD-party die Stad Kaapstad se voorgestelde toepassing van verordeninge oor die voer van voëls in agterplase as oormatige staatsinmenging veroordeel. Sekretaris-generaal Brett Herron sê dit gaan oor 'n stad wat voortdurend persoonlike aangeleenthede wil beheer en telkens nuwe regverdiging daarvoor vind. Hy voeg by Kapenaars is…
9 Jul 11PM 1 min