Jong Namibiër bereik Noordpool-mylpaal

Loading player...
Teaghan Beresford, ‘n 15-jarige Swakopmunder, het die eerste Namibiër geword om die Noordpool te besoek. Sy was deel van ‘n 66 skoolkinders van 21 lande wat gekies is om aanboord ‘n Russiese kern-ysbreker na die Noordpool se reis vir die sesde internasionale artiese ekspedisie, of te wel die “Icebreaker of Knowledge”. Sy deel haar ervarings:
30 Aug 2025 3AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Verhoging vir SA-staatsamptenare goedgekeur

President Cyril Ramaphosa het openbare ampsdraers se salarisverhogings goedgekeur wat op 1 April in werking tree. Die Onafhanklike Kommissie vir die Vergoeding van Openbare Ampsdraers het die aanbevelings gedoen en daarvolgens sal ampsdraers in sekere kategorieë 'n verhoging van 4,1-persent ontvang, insluitend regters, landdroste, tradisionele leiers en hoofde van grondwetlike…
20 Jan 10PM 1 min

Ons verkies respek bo boelies in Europa - Macron

Franse president Emmanuel Macron het in sy toespraak Dinsdag voor wêreldleiers in Davos losgetrek en die Amerikaanse president Donald Trump aangevat, te midde van die geskil oor Groenland. Macron het sonder om name te noem gesê ons beweeg na 'n wêreld sonder reëls waar imperialistiese ambisies na vore kom. Hy…
20 Jan 10PM 1 min

Reguleer skoolvervoer beter, eis Plaaslike Regeringsvereniging

Die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsvereniging betreur die dood van 12 leerders in 'n skoolvervoer-tragedie in Vanderbijlpark. Sebang Motlhabi van Salga het sy meegevoel betuig met die families, vriende en gemeenskappe wat deur die ongeluk geraak is. Hy vra strenger nakoming van die veiligheidsregulasies vir skoolvervoer om verdere verlies van jong lewens…
20 Jan 10AM 1 min

Westerse alliansie uiters belangrik, sê VSA speaker

Die speaker van die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers, Mike Johnson, het vanoggend die Britse parlement toegespreek. Hy het die alliansies tussen Westerse lande as uiters belangrik uitgelig en sê daar is aanvalle op demokrasie en vryheid.
20 Jan 10AM 1 min