Ons verkies respek bo boelies in Europa - Macron

Loading player...
Franse president Emmanuel Macron het in sy toespraak Dinsdag voor wêreldleiers in Davos losgetrek en die Amerikaanse president Donald Trump aangevat, te midde van die geskil oor Groenland. Macron het sonder om name te noem gesê ons beweeg na 'n wêreld sonder reëls waar imperialistiese ambisies na vore kom. Hy het bygevoeg dit is fundamenteel onaanvaarbaar dat tariewe as 'n hefboom teen soewereinitiet gebruik word. Daar is meer:
20 Jan 10PM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Parlementêre Dienskommissie steeds nie gestig

Die kwessie van die stigting van 'n Parlementêre Dienskommissie is terug in die parlement. Aanvanklik in 2024 as 'n mosie ter tafel gelê, sou die kommissie die werwing van professionele personeel stroomlyn, dissiplinêre optrede teen personeel afdwing, en personeel van die twee huise van die parlement bevorder en oorplaas. Swapo-parlementslid…
29 Mar 1AM 1 min

Tiger Woods kry borgtog in dronkbestuursaak

Gholf: Tiger Woods is op borgtog vrygelaat na sy inhegtenisneming op 'n aanklag van dronkbestuur nadat hy gistermiddag sy motor tydens 'n ongeluk in Florida gerol het. Sheriff John Budensiek by die Martin County-balju se kantoor het gesê die 15-malige Major-kampioen is ook aangekla van saakbeskadiging en weiering om 'n…
29 Mar 1AM 1 min

Midde-Ooste, diamante risiko's vir ekonomie, sê IMF

Die uitvoerende raad van die Internasionale Monetêre Fonds het Vrydag die Artikel IV-konsultasie met Namibië vir 2026 afgesluit. Die fonds sê die konflik in die Midde-Ooste hou afwaartse risiko's vir Namibië se groeivooruitsigte in, tesame met die voortgesette daling in diamantpryse. Spanleier Xiangming Li sê verdere fiskale aanpassing is van…
28 Mar 7AM 1 min

AfriForum bekommerd oor grond langs paaie

AfriForum sê die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap se voorgestelde beleidsveranderinge kan die agentskap oormatige beheer gee oor die gebruik van grond langs paaie. Die organisasie waarsku dat die voorstelle SANRAL sal toelaat om te besluit waar fasiliteite gebou word en watter besighede bedryf word, wat boere, grondeienaars en ondernemings langs die…
28 Mar 6AM 1 min

Navo het 'n groot fout begaan, sê Trump

Europese Navo-lede nie materiële ondersteuning verskaf het namate Amerika die vierde week van sy oorlog teen Iran binnegaan nie. Europese bondgenote is nie oor die aanvalle laat-April gekonsulteer nie, en baie het die aksie teëgestaan. Trump se verhouding met Navo is wisselvallig en sy opmerkings wek twyfel oor sy bereidwilligheid…
28 Mar 4AM 1 min