Koue kruip weg maar koring kom wel aan by Hardap

Loading player...
Ten spyte van Julie wat die sesde warmste Julie in die afgelope 14 jaar beleef het, en koringprodusente by Hardap nog vir koue wag, sê Rico Botma die lande vertoon goed. Hy voeg by dat hy glo al die produsente op die skema ‘n goeie oes sal beleef.
19 Aug 2025 6AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ooreenkoms oor Groenland na Rutte en Trump gesels

President Donald Trump van Amerika sê hy het ná ʼn ontmoeting met Navo-hoof Mark Rutte in Davos, Switserland, ʼn raamwerk gevorm vir ʼn Groenland-ooreenkoms. Volgens berigte sluit dit onder meer heronderhandeling in van die 1951-ooreenkoms oor Amerika se militêre teenwoordigheid op die eiland. Trump het op Truth Social gesê dis…
21 Jan 10PM 1 min

Dodelike skietery voor Booysens-laerhof maak opslae

Die Gautengse wetgewer se portefeuljekomitee oor Gemeenskapsveiligheid veroordeel die skietery voor die Landdroshof in Booysens, Johannesburg, waarin twee mense dood en drie beseer is. Woordvoerder Bandile Masuku kritiseer die gebreke in veiligheidsmaatreëls en eis aanspreeklikheid van die gekontrakteerde sekerheidsonderneming. Hy vra wetstoepassing om oortreders aan te keer, versoek openbare samewerking…
21 Jan 10AM 1 min

Trump sê Europa sukkel terwyl VSA floreer

Die Amerikaanse president, Donald Trump sê Amerika beleef rekord ekonomiese groei, met aandelemarkte die beste ooit, met historiese beleggingsvlakke en meer as 'n miljoen mense wat nie meer van voedselondersteuning afhanklik is nie. Trump het by die Wêreld Ekonomiese Forum in Davos, Switserland, Amerika geprys vir sy beleid oor belasting,…
21 Jan 10AM 1 min

FNB Eagles vertrek op pad na T20 Wêreldbeker

FNB Eagles-afrigter, Craig Williams, sê sy span dra 'n groot verantwoordelikheid om te beïndruk by die komende IKR Mans T20 Wêreldbeker. Hy het gepraat by die span se afskeidsgeleentheid vandag in Windhoek. Die Eagles sal môre na Dubai reis vir hul opwarmingswedstryde, voordat hulle volgende maand na Indië vertrek vir…
21 Jan 10AM 1 min