
Trump sê Europa sukkel terwyl VSA floreer
Loading player...
Die Amerikaanse president, Donald Trump sê Amerika beleef rekord ekonomiese groei, met aandelemarkte die beste ooit, met historiese beleggingsvlakke en meer as 'n miljoen mense wat nie meer van voedselondersteuning afhanklik is nie. Trump het by die Wêreld Ekonomiese Forum in Davos, Switserland, Amerika geprys vir sy beleid oor belasting, energie, handel, deregulering vir vermeerdering van werksgeleenthede, staalproduksie en die bou van fabrieke. Hy het gewaarsku dat Europa in die verkeerde rigting beweeg:

