Steenkamp sê oor ongekwalifiseerde onnies

Loading player...
Skole landswyd ondervind tans 'n tekort aan gekwalifiseerde taalonderwysers, veral vir vakke soos Afrikaans. Volgens die ministerie van onderwys het 33 227 van die land se 34 870 onderwysers in 2024 formele onderwysopleiding, wat 1 643 sonder kwalifikasies laat. Onderwysminister Sanet Steenkamp het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.
18 Aug 2025 6AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Versigtig vir samewerking met Iran waarsku kenner

Reaksie word ontvang op eerste minister dr. Elijah Ngurare wat vandeesweek met verskeie ambassadeurs vergader het, insluitend Egipte, Indonesië en Iran. Hy het onder andere die potensiële uitvoer van Namibiese beesvleis na Iran bespreek, sowel as tegniese samewerking in die bou van kragsentrales. Samewerking in kernkrag is ook nie uitgesluit…
21 Jan 11PM 1 min

Trump hou weer volksmoord in SA voor by Davos

Tydens Amerika se president Donald Trump se toespraak voor wêreldleiers by die Wêreld Ekonomiese Forum in Davos, het hy weer aansprake van 'n sogenaamde wit volksmoord in Suid-Afrika gemaak. Hy het aksie aangespoor om die beweerde vervolging van Afrikaners stop te sit, terwyl grondhervormingsdebatte wat duisende ander inwoners raak voortduur…
21 Jan 11PM 1 min

BBP beskerming kos meer as Valke se begroting

ActionSA sê die regering van nasionale eenheid het in die 2024/25-boekjaar meer as 3,7-miljard Suid-Afrikaanse rand bestee aan BBP- en statiese beskerming, baie meer as die 2,4-miljard-rand aan die Valke. Woordvoerder Alan Beesley sê geskatte besteding styg tot 4-miljard-rand in die volgende boekjaar, wat bewys uitvoerende hoofde se gemak is…
21 Jan 10PM 1 min

Ooreenkoms oor Groenland na Rutte en Trump gesels

President Donald Trump van Amerika sê hy het ná ʼn ontmoeting met Navo-hoof Mark Rutte in Davos, Switserland, ʼn raamwerk gevorm vir ʼn Groenland-ooreenkoms. Volgens berigte sluit dit onder meer heronderhandeling in van die 1951-ooreenkoms oor Amerika se militêre teenwoordigheid op die eiland. Trump het op Truth Social gesê dis…
21 Jan 10PM 1 min