Reën nog lank nie klaar met Namibië

--:--
Daar is meer reën op pad en ook oor die suidelike dele van die land vir die volgende paar dae. Die bekende weerkenner van die Suide, George van der Merwe, sê meer van 'n landreën kan oor die grootste deel van die land verwag word. Luister self.
4 Apr 12AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Geen besigheid soos gewoonlik, sê Nekundi

Tydens 'n besoek aan Namport in Walvisbaai, het werke en vervoer-minister Veikko Nekundi die belangrikheid dat die land sy natuurlike hulpbronne bestuur om te voorkom dat welvaart die land verlaat, benadruk. Hy het ook gevra om plaaslike indiensneming, veral in mynbou, te prioritiseer om te verseker dat gemeenskappe voordeel trek…
8 Apr 8AM 1 min

ActionSA skop vas teen RNE-voorstel

ActionSA sê hy sal geen oorweging gee aan die regering van nasionale eenheid voor die BTW-verhoging en wysigings aan die inkomstebelasting-kerf nie opgelos is nie. Volgens mediaberigte is daar Maandag tydens die ANC se werkskomiteevergadering onder andere voorgestel dat die koalisieregering verander word om ActionSA in te sluit. Die party…
8 Apr 8AM 1 min

NamRA oorskry invorderingsteiken, behaal amper 104%

NamRA het daarin geslaag om amper 104 persent van sy geteikende inkomste in die boekjaar wat op 31 Maart geëindig het, in te samel. Die agentskap het 88,6 miljard Namibiese dollar ingevorder, 11 miljard dollar meer as in die vorige boekjaar. Kommissaris Sam Shivute het meer.
8 Apr 6AM 1 min

Tariewe: Starmer sê dis tyd vir koel koppe

Die Britse eerste minister, Keir Starmer, sê sy regering sal veg om ʼn ekonomiese vennootskap met Amerika te verseker, terwyl hy ook probeer om handelsbeperkings met belangrike vennote wêreldwyd te verlaag. Dit volg ná president Donald Trump se omvattende wêreldwye tariewe. Starmer sê die Verenigde Koninkryk sal slegs ʼn ooreenkoms…
8 Apr 6AM 1 min

NNN: Ontleder sê hy stel nie belang in geslag nie, maar bevoegdheid

Die kabinet van president Netumbo Nandi-Ndaitwah maak steeds opslae, veral oor die hoë getal vroue in die regering. Die president het met Al Jazeera ‘n onderhoud gevoer as die land se eerste vroue-president. Rui Tyitende, ‘n politieke ontleder, sê aan Henock TV dat hy meer belangstel in die bevoegdheid van…
8 Apr 6AM 1 min