Staatgesondheidsorg wag op hoë regeringslui

--:--
Reaksie word ontvang op die opdrag deur die gesondheidsminister dr. Esperance Luvindao dat senior regeringsamptenare vanaf April 2026 openbare gesondheidsorgdienste moet gebruik om vertroue in staatsfasiliteite te versterk. Kosmos 94.1 Nuus het reaksie van politieke ontleder Rui Tyitende gekry wat sê dit is hoog tyd en daar is reeds 10 jaar al ‘n beroep daarop.
1 Apr 10AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Hofstelsel moet aangepas word vir veediefstal

Namibië se hofstelsel moet dringend opgeskerp word om kritiese kwessies soos voortdurende veediefstal doeltreffend te bekamp, sê boere. Dié reaksie volg op ‘n voorval Donderdag toe boere in die Outjo-distrik op twee tonele afgekom het, waar 31 beeste van twee boere geslag en vermink is. Kosmos 94.1 Nuus het met…
7 Apr 12AM 1 min

Internskappe is goed, maar waar's die poste daarna

Die nuwe begroting maak voorsiening vir 65 intern- en vakleerlingposisies vanjaar teen ‘n maandelikse salaris van tussen 2 500 Namibiese dollar en 3 500 dollar elk. Ministeries, asook regeringskantore en –agentskappe is beopdrag om geld uit hul opleidings- en reisbegroting te verskuif indien hulle nie oor genoeg fondse hiervoor beskik…
7 Apr 12AM 1 min

Wêreldgesondheidsdag: Gesonde leefstyl moet beklemtoon word

Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging het beklemtoon die land se gesondheidsorgstelsel word deur verskeie uitdagings geteister, insluitend personeeltekorte, 'n gebrek aan fasiliteite en swak bestuur. Die wêreld herdenk vandag Wêreldgesondheidsdag. SAMA-voorsitter Mvuyisi Mzukwa, het in 'n gesprek met Newzroom Afrika swak toegang tot medikasie en finansiering uitgelig. Hy het die behoefte…
6 Apr 11PM 1 min

Markte tuimel, Trump noem dit medisyne

President Donald Trump van Amerika se omvattende tariewe stuur steeds skokgolwe deur die wêreld se finansiële markte. Markte in Asië het vanoggend getuimel met Japan se Nikkei wat kort na opening met meer as 8 persent gedaal het, en Suid-Korea se Kospi met meer as 4,8 persent. Australië se ASX…
6 Apr 11PM 1 min

NNN moet verduidelik oor pensioene

Die regering skuld bejaardes ‘n verduideliking hoekom pensioene in die huidige begrotingsjaar nie verhoog is nie, sê kenners. President Netumbo Nandi-Ndaitwah het tydens haar verkiesingsveldtog verlede jaar onderneem sy sal wyle president Hage Geingob se belofte gestand doen deur dit na 3 000 Namibiese dollar per maand te verhoog. Kosmos…
6 Apr 5AM 1 min