
Plus 50 - 10 Maart 2025
--:--
Nina Grundlingh gesels vandag met Michael Botha, 'n Biokinetikus van AKTIEF Wellness oor hoe seniors nog steeds buigbaarheid en beweeglikheid kan behou. Besoek AKTIEF Wellness by: www.aktiefwellness.co.za. Om die "Above 50 Strength and Mobility" program aan te skaf, besoek: online.aktiefwellness.co.za