
Afvaardiging van Afri/Solidariteit en die reaksie daarop
--:--
Jannie Pelser en gaste, Prof. Andre Duvenhage, Prof. Theo Venter en Prof. Christo van der Rheede, gesels hierdie week verder oor verlede week se tema van hierdie program: Behoort SA sy probleme met die VSA te bespreek? Hierdie week word daar gesels oor die reaksies van swart Suid-Afrikaners oor die afvaardiging van Afri/Solidariteit.