Behoort SA sy probleme met VSA te bespreek? Wat sê gewone mense....

Loading player...
Jannie Pelser het 'n paar "gewone" mense die vraag gevra: behoort SA sy probleme met die VSA te bespreek en indien wel, wie verteenwoordig hul in die Withuis (AfriForum/Solidariteit of die SA regering) alhoewel die samestelling van laasgenoemde nog nie gefinaliseer is nie. Kom luister saam na wat was die antwoorde en die bespreking wat gevolg het.

Gaste: Adv. Andrew Duminy, Ds Johan Erasmus, Prof. Hein Willemse
26 Feb Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

80 jaar na die 2de Wêreld oorlog

Jannie Pelser gesels vandag met Prof Andre Duvenhage, Prof Pieter Duvenhage en Gert van der Westhuizen oor die tema: 80 jaar sedert die 2de Wêreld Oorlog
7 May 53 min

Vryheidsdag

Jannie Pelser en gaste, Dr. Braam Hanekom, Prof. Hein Willemse en Herman Pretorius gesels oor Vryheidsdag
30 Apr 57 min