
5-uur Klub met Charonike
Podcast · GROOTfm 90.5
Word wakker saam met Charonike Nel, weeksdae van 5 tot 6vm. Jy gaan nooit weet wat om te verwag nie, behalwe dat jy jou dag op die beste EN GROOTste manier gaan begin! Selfs al lê jou dag soos 'n berg voor jou, sal Charonike jou laat saam lag, dink,…


















