Die kerk se profetiese roeping in hierdie wêreld

Loading player...
Jannie Pelser en gaste: Ds Rudie Swanepoel, Prof. Tanya van Wyk en Robert Vosloo gesels oor wat is die kerk se profetiese roeping in hierdie wêreld waarin ons onsself bevind. Mnr. Trump word deur baie beskou as 'n merkwaardige leier maar daar is ook diegene wat bekommerd is oor sy leierskap. Wat behels die kerk se werk in hierdie omstandighede en wat is die kerk se mandaat? Wat gebeur wanneer die kerk krities en bekommerd is oor die leiding wat leiers gee?
29 Jan Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Oppad na 'n nuwe Suid-Afrika

jannie Pelser en gaste, Barend la Grange, Dr. Lindie Koorts en Ds. Rudie Swanepoel gesels oor die tema: oppad na 'n nuwe Suid-Afrika
29 Oct 54 min

Hoe lyk mag as dit nie meer deur waardes gereguleer word nie?

Jannie Pelser en gaste, Dr. Lindie Koorts en Prof. Theo Venter, gesels vandag oor hoe lyk mag as dit nie meer deur waardes gereguleer word nie en hoe herstel ons geloofwaardigheid in instellings wat die publiek veronderstel is om te beskerm?
22 Oct 51 min

Kan die ANC sy verlore aansien herwin?

Jannie Pelser en gaste, Prof Dirk Coetzee, Prof Andre Duvenhage en Christo van der Rheede, gesels vandag oor die vraag: kan die ANC sy verlore aansien herwin?
15 Oct 54 min